
=====================================================================
Afrikaanse Bybel op die Internet (AV 6:1)
=====================================================================

Inhoudsoorsig


Afrikaanse Bybel op die Internet

DIE Bybel in Afrikaans is nou ook   op die Internet beskikbaar by: http://www.bybel.co.za

"Enige voorstelle, klagtes en kommentaar word hartlik waardeer en sal ons graag van u wil hoor," nooi Albert Bredenhann (webmeester)

Inligting oor Grondwet

WIE wil weet wat sy taalregte as Afrikaanssprekende is, wat hy via regskanale kan afdwing soos wat belangegroepe op ander terreine dit met 
sukses doen, sal sy antwoorde in die Grondwetbrosjure vind waaroor prof. F.I.J. van Rensburg op bladsy 2 skryf. Vir verdere inligting 
skakel die Stigting vir Afrikaans: 012 -- 3422646 en 021 -- 4063723; of die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad: 012 -- 3419638.

Sandy Bay blues

Afrikat
Gaan anie sidder
oor een en elke
sonaanbidder.
Baie Kapenaars en Valies
wys by Sandy Bay
hul alies
plus hul skaamtes
skaamteloos.
As 'n kat maar net kon bloos.



Hierdie blad: <http://www.afrikaans.com/av6113.html> Voeg kommentaar toe aan hierdie bladsy. Skryf gerus aan die redaksie.  Kopiereg (c) 
Stigting vir Afrikaans 1999     Blaai terug | Blaai om
.

Enige woord Al die woorde Presiese frase   /// Afrikaans Vandag -- Maart 1999 /// 'Ek is Afrikaanse Euro-Afrikaan' (AV 6:1) /// Afrikaans, 
jy en die Grondwet (AV 6:1) /// Veeltaligheid gekoester deur jong mense (AV 6:1) /// Geletterdheid (AV 6:1) /// HOOFARTIKEL-- Jaar met nuwe 
uitdagings (AV 6:1) /// Taalervaringe van 'n Duitse immigrant (AV 6:1) /// Afrikaanse posiebron vir Lae Lande (AV 6:1) /// In Verneukpan 
en Boesmanland lf Afrikaans (AV 6:1) /// Onbeskaamd granaatbos /// Toegevoegde teenoor verminderde tweetaligheid (AV 6:1) /// Kortverhaal 
-- Huisdiere (AV 6:1) /// Onderwys-werksessies (AV 6:1) /// Afrikaanse Bybel op die Internet (AV 6:1) /// Jan Schutte: 'n Huldeblyk (AV 
6:1) /// 'Dominee, 'n mooi sin is 'n mooi ding' (AV 6:1) /// Ligter taalmomente oor die grensdraad /// Nuwe era vir Afrikaanse boek (AV 
6:1) /// Op spoor van Maleise invloed (AV 6:1) /// Millennium-blues (AV 6:1) /// Afrikaans kuier oor die drumpel (AV 6:1) /// Hy 
verpersoonlik eerlikheid (AV 6:1) /// Ons lesers skryf (AV 6:1) /// Koningin stap voor in die ry (AV 6:1) /// Di koor gee jou hoop (AV 
6:1) /// Met 'n uitsig op 'n park (AV 6:1) ///

